Kapitale ontwikkeling op 9ha grond

Vraag:

Wil drip besproeiing stelsel insit asook 7ha Suikeriet daarop vestig ander 2ha groente verbou, by wie kan ek finansiele hulp kry, die banke is moeilik en dit vat ongelooflik lank?

Antwoord:

Ingevolge die nuwe Kredietwet moet finansierders self die verlies dra as hulle nie vooraf doodseker gemaak het daar is terugbetaalvermoë om die skuld te kan delg nie. Gevolglik is banke ekstra versigtig en neem dit aansienlik langer om kredietaansoeke gefinaliseer te kry. Daar is dus nie 'n kitsoplossing nie en jy sal maar net geduld aan die dag moet lê.

Die enigste alternatief is as jy dalk 'n spilpunt eerder as drupbesproeiing insit. 'n Spilpunt kan d.m.v. 'n huurkoop gefinansier word wat dalk bietjie makliker kan gaan.

Geskryf deur dr. Philip Theunissen philip@computus.co.za

12 April 2012

11 April 2012

903 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights