Menu

Kontantvloei-begroting vir beesboerdery

Vraag:

Ek moet elke jaar 'n kontantvloei begroting opstel vir die beesboerdery en worstel elke jaar met die vorm daarvan. Ek soek hulp met die opstel van die begroting op bv Microsoft se excel program.

Antwoord:

Soos al verskeie kere oor beesbegrotings hier aangedui verwys ek jou na www.computus.co.za  waar jy 'n vertakkingsbegrotingsgids sal kry. Daarin is onder andere ook 'n beesbegroting wat jy as riglyn kan gebruik.

* Geskryf deur dr. PHILIP THEUNISSEN philip@computus.co.za

5 April 2012

27 Maart 2012

3283 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 15/04/14 22/04/14 %
Beesvleis A2/A3 3446c 3452c down 0.2
Speenkalf (lewend) 1719c 1726c down 0.4
Skaapvleis A2/A3 4709c 4730c down 0.4
Varkvleis (gem. prys) 2132c 2119c down -0.6
Braaikuikens 1721c 1729c down 0.5

Aandele