Die brand wat in die Slanghoekvallei in die Wes-Kaap ontstaan het, is onder beheer hoewel sterk winde voortwoed.
Waar kan mens die wit/geel mieliepryse van Jan 07 tot Des 09 kry?
Kontak Graan SA by www.graansa.co.za of
Agrimark Tendense by www.agrimark.co.za
12 Maart 2010