|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 17:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Wat is die Engelse name vir murgpampoentjies, botterskorsies en botterneute? Watter besighede verkoop hierdie sade? Julle hulp sal waardeer word, want hier in die buiteland is dit moeilik om sekere informasies te kry.
Baby marrow en butter nut. Ek vermoed botterneutr is eintlik 'n botterskorsie.
Dr. Philip Theunissen
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24