Tonnel-boerdery

Vraag:

Geagte. Ek boer tans hier op n plaas in die Noord Kaap, ek is nou al hier vir n paar jaar ek het nou tot n besluit gekom om tonnelboerdery te probeer maar tenspyte my kennis wat ek het weet ek niks van tonnelboerdery af nie. Ek sit nou met die grond maar kan niks met dit doen nie. Is daar dalk n moontlikheid om vir my te kan help om kennis by mekaar te maàk. Ek wil weet wat mens bebodig,die oprig, die voorbereiding, die instanthouding ek het alle kennis nodig. Is dit spesiaale saad wat ek moet koop en wat alles ek moet koop. Indien U my kan help sal ek dit regtig baie wardeer. Baie dankie hester

Antwoord:

Kontak prof. Gert Venter, sy nommer is 021 849 8800. Hy is die kundige op die gebied en bied kursusse oor tonnelboerdery aan.

Groete
Jan Bez

15 Mei 2012

1304 keer gelees | 1 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Grezilda Bester

2012/11/26 06:54:10 PM

Is daar nie 'n E-mail adres van prof. Gert Venter nie.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights