Verkoop van grond

Vraag:

Moet grond, voordat dit in die mark kom, eers aan die staat te koop aangebied word? Lees 'n kenner se antwoorf.

Antwoord:

Vraag:
Is dit waar dat as landbougrond verkoop word moet daar deesdae eers 'n opsie aan die staat gegee word voordat dit aan 'n private persoon mag verkoop word al dan nie? - Mynhardt Loubser (m_loubser@yahoo.com)

Antwoord:
Na my beste wete is dit nog nie 'n feit dat grond eers aan die staat gebied moet word by verkoop nie. Dit was iets wat in 'n stadium oor bespiegel is om dalk 'n paar politieke punte mee te wen. Ek betwyfel die egter praktiese uitvoerbaarheid daarvan.

  • Geskryf deur:
    Dr. Philip Theunissen
    www.forensies.com
    sel: 082 378 2335

    29 Februarie 2008

    29 Februarie 2008

    3021 keer gelees | 0 kommentaar

  • Kommentaar
    Slegs in Afrikaans

    Naam Kommentaar
    E-pos
    Tik in die nommers  

    Kry ons op jou foon

    Vind jou perfekte maat nou!

    Ek is 'n:
    Stel belang in:
    Ouderdom: tot
    Huidige
    Ligging:
    Wys net profiele met foto's

    Teken in vir die nuusbrief

    Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

    Lewende Hawe

    Soort 12/06/13 19/06/13 %
    Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
    Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
    Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
    Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
    Braaikuikens 1506c 1506c down 0

    Aandele

    Pricecheck Flights