Waar om geld te leen om bees te koop?

Vraag:

Ek en my skoonpa wil saam bees koop om grond wat hy huur vol te maak. Ek het 'n kontantvloei opgestel om dit bedrag oor 5jaar terug te betaal,selfs korter. Nou my vraag: By wie kan ons geld leun sonder om regtig sekuriteit(ons sekuriteit is vas in ander besighede) te gee, of is so iets nie regtig moontlik nie. Groete Derick

Antwoord:

Jy soek wors in 'n hondehok as jy 'n finansiele instelling soek wat geld sonder sekuriteit uitleen. Soos vantevore reeds hier gese is banke sedert die instelling van die nuwe Kredietwet nog tien keer erger daaroor as vantevore. As dit nog by iets kom wat pote het is hulle nog meer huiwerig en sal hulle slegs geld daarvoor leen as 'n ander bate as sekuriteit kan dien.

17 April 2012

17 April 2012

2191 keer gelees | 2 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Tiaan

2012/07/18 10:14:51 AM

Ek wil ook graag gelt leen nie eers n grood be drag nie mar niemand wil my help nie al is dit net vir 11000 soo wat kan ek maak ek hetie sekirieteit om tee gee nie en op (daardie) noot ek is nog geswartlius ok wat kan ek doen???


mariette

2012/10/19 01:26:20 PM

kontak my gerus het n paar voorstelle

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights