More
Ek stel belang om 'n klein stukkie grond met 150 olyf bome te koop. Ek het nie ondervinding in olyf boerdery nie. Ek wil graag weet watse inkomste kan behaal word uit 150 bome. Die bome is bol in produksie en waar sal ek meer kan leer oor die tipe boerdery. Die grond is naby Boegoeberg dam.
Dankie Petie Benson
Kontak Olives SA via die volgende webwerf: http://www.saolive.co.za/ Dit is die organisasie vir olyfkwerkers in die land.
Groete
Jan Bez, landbou.com