Grond- en watertoetse

Vraag:

Ek is opsoek na 'n maatskappy wat vir my grond- en watergehalte toetse kan doen in die Wes-Kaap. Ek beoog om met groente op die grond te boer.

Antwoord:

U kan die LNR Instituut vir Grond, Klimaat en Water kontak. Hulle bied 'n verskeidenheid van analitiese dienste aan. Die skakelbeampte is Me Adri Laas, tel 012 310 2500, faks 012 323 1157 en haar e-pos adres is laasd@arc.agric.za.  Vra vir haar waar kan u in u omgewing dienste bekom.

Geskryf deur: dr. Victor Whitlock, landboukonsultant (whitlockv@yahoo.com)

13 Oktober 2012

720 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights