Waardes van makro-elemente?

Vraag:

Wat is die optimum waardes/riglyne van makro elemente wat voorgeskryf word?

Antwoord:

Die antwoord op die vraag is nie eenvoudig nie. Die optimum riglyne word deur die gewas, grond en die klimaat waar dit groei bepaal. Ek het baie meer inligting nodig voordat ek die vraag vir jou kan beantwoord. Watter gewas word verbou, wat is jou opbengs mikpunt, op watter grond, ens?

* Geskryf deur dr. Eduard Hoffman, Grondkunde, US.

(Die wetenskap wat landbouproduksie beïnvloed)

17 Oktober 2012

836 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights