Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Regskenner / Erfgrond-en-die-duiwel-die-kinderbybel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Erfgrond en die duiwel in die kinderbybel

Ingestuur deur Janbez op 16 Februarie, 2012 - 08:49

Vraag

Op grond in die distrik is ‘n onverdeelde aandeel waarvan my pa die lewensreg het - wat beteken dit presies? Dié deel wat myne is, is reeds op my naam maar ek het geen dokumentasie om dit te bewys nie. Intussen verhuur my pa die grond en die huis verniel erg. Intussen wil niemand gesels oor erfbelasting nie. Hoe vind ek wat waar uit? By my hardkoppige vader sal ek niks uitgevind kry nie en my stiefma is die duiwel van die kinderbybel as ek dit waag om iets te vra.

Antwoord

Deur: BUTCH VAN BLERK

As die grond op jou naam geregistreer is en jou pa 'n vruggebruik daarop het, sal dit so geregistreer wees in die kantoor van die Registrateur van Aktes van julle omgewing. Jy kan daar 'n "Nasoek" gaan doen met jou naam en identiteitsnommer en die rekords daar sal aandui of die grond op jou naam geregistreer is, onderhewig aan 'n vruggebruik ten gunste van jou pa.
Indien die rekords dit nie toon nie, is die grond nog waarskynlik op sy naam geregistreer.

Die vraesteller antwoord:
Dit is op my naam geregistreer ná my ma se dood en dis juis wat my bekommer. My pa is die vruggebruiker en weier om enige inligting rondom erfbelasting met my te bespreek. Hy sê dis die huurder se probleem. Waar kan ek hulp kry in dié verband?

Butch van Blerk antwoord:
‘n Vruggebruiker moet die eiendom op 'n beskaafde manier gebruik (civiliter modo) en dit behels ook dat hy sy verantwoordelikhede nakom soos die betaling van belasting, elektrisiteit, ens. Doen, as eienaar, self navraag by die instansies en betaal die rekenings indien nodig en vorder dit van die partye. As eienaar moet jy ook jou skade beperk en intree as daar probleme is.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur by Bill Tolken Hendrikse Ingelyf in Bellville. butch@billtolken.co.za

16 Februarie 2012

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 926 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Versorging van hondjies en katjies
  • Grens-hofsaak: Staat vra uitstel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction