Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Regskenner / Mag-ek-hek-sluit

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mag ek hek sluit?

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 9 Januarie, 2012 - 15:54

Vraag

Ek hoop julle het 'n regskenner wat my kan help. Hier is 'n pad wat oor my grond loop vanaf die grondpad na twee plase.

Solank ek kan onthou gebruik die eienaars van die twee plase die pad, alhoewel dit slegs as 'n vergunning deur my oupa aan die vorige eienaars gegee is.

Intussen het die twee plase van eienaar verwissel.

Die probleem is dat die een eienaar oorsee werk en vir ses weke uit die land is waar daar dan geen beheer of toesig op die plaas is nie.

Gevolglik gebeur daar allerhande onheilighede in hierdie tyd. Die ergste is dat daar allerhande voertuie na die plaas ry. Die hek wat in my grond ingaan word dan oopgelos.

Die gevolg is dat my diere in die pad ingaan. Die hek is agter 'n blinde hoogte geleë. Die werkers wat daar bly het nou al mooi aangegroei tot ongeveer 15 siele vanaf 2.

Verder word daar drank en dwelms geskokkel.
Nou wil ek weet of ek die hek kan sluit en aan die eienaar 'n sleutel gee.

Ek wil nie die toegang stop nie, ek hoop net om hierdeur die toegang te beperk. Ek vermoed die eienaars sal 'n serwituut kan afdwing.

Antwoord

Deur: BUTCH VAN BLERK

Volgens u inligting hier uiteengesit, blyk dit daar wel  daar wel serwituutregte van weg ten gunste van die betrokke twee aangrensende plase te bestaan.

Die houers van die serwituutregte is verplig om dit civiliter modo uit te oefen, menende met die grootste omsigtigheid teenoor u en die minste moontlike ongerief teenoor u en u plaas. Wyk die houer van die serwituut hiervan af, het u die reg om enige probleme met hom op te neem en gesamentlik ‘n oplossing daarvoor te probeer vind.

U is korrek dat die aangrensende eienaar sy serwituureg sal kan afdwing en dat u nie summier die hek kan sluit nie. Dit sal ‘n konsultasieproses met die betrokke eienaar behels, sodat  hy vooraf kennis van enige veranderings dra.

Die partye mag wel besluit on die die hek te sluit met sleutels vir elke gebruiker, maar ‘n werklike oplossing hang van die omstandighede van elke geval af. In praktyk sou mens sulke probleme tussen die twee eienaars met hulle samewerking probeer oplos. Indien nie sal u van die dienste van u prokureur gebruik moet maak om u behulpsaam te wees om ‘n oplossing te vind.

Geskryf deur: Butch van Blerk (butch@billtolken.co.za)

12 Januarie 2012
 

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 531 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kospryse gaan nie daal
  • Koop Suid-Afrikaans, vra melkboere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction