Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Regskenner / My-beeste-loop-na-buurplaas

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

My beeste loop na buurplaas

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 5 Februarie, 2012 - 06:30

Vraag

My buurman se plaas lê aan die bokant van my plaas. Die heining word gereeld deur water beskadig wat van sy plaas af kom. My vee loop daar deur en wei in sy veld. Die afgelope 10 jaar is dit net ek wat die heining herstel. Buurman het geen vee nie. Hy skryf dreigbriewe aan my oor die vee wat op sy grond is, maar weier ook dat ek die vee daar gaan haal wanneer hy nie op die plaas is nie, wat op die meeste een keer per maand is. Wat staan my te doen?

Antwoord

Deur: BUTCH VAN BLERK

‘n Grondeienaar is verplig om water wat op ‘n natuurlike wyse vanaf ‘n ander plaas na sy grond afloop, te ontvang. Dit kan beëindig word as die twee eienaars ooreenkom om dit by wyse van die registrasie van ‘n serwituut te doen, of op die hoërliggende grond kontoervore aangebring word.

Die hulp van die beampte van die Departement Landbou (bodem/grondbewaring) kan ingeroep word as erosie ‘n probleem raak of om u dalk van raad te voorsien. U kan ook die helfte van die herstelkoste van die grensheing van die buurman eis, waarvoor hy in terme van die Omheiningswet aanspreeklik is en u ‘n siviele eis het.

Die vee bly u eiendom, maar u het wel sy toestemming nodig om sy grond te betree. Ten opsigte van die vraag wat u te doen staan, bly die beste metode nog steeds om goeie buurmanskap te probeer handhaaf en alle redelike pogings aan te wend om gesamentlik die probleem op te los. Sterkte daarvoor.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf. butch@billtolken.co.za

7 Februarie 2012

Addisionele dokument

3.5
Gemiddeld: 3.5 (2 votes)
Jou gradering: Geen
  • 758 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Namibiese grondhervorming
  • Nam-grondsake in kollig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction