Titelaktes van familieplaas

Vraag:

Ons familieplaas is so ver ek kan naspoor van ou erfdokumente en verkoopakte, in ons familiebesit sedert 1846. Is dit moontlik om vroeër titelakte of besonderhede op te spoort wat dalk die oorspronklike koop van die grond aandui? Ons wil baie graag uitvind presies hoe lank die plaas al in die familie se besit is.

Antwoord:

U kan na die Aktekantoor gaan in wie se gebied die plaas geleë is, en daar al die besonderhede van van AL die transaksies/oordragte (met die kooppryse en die besonderhede van die eienaars daarvan) bekom, tot sover terug as die eerste eienaar van die grond. Die registrasiestelsel van grond in die RSA is van die akkuraatste en doeltreffendste grondregistrasiestelsels in die wêreld, alhoewel daar ook al pogings aangewend was deur buitelanders wat hulle minderwaardige stelsels hier wil kom verkoop.

* Geskryf deur Butch van Blerk, van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad. butch@billtolken.co.za

14 Mei 2012

14 Mei 2012

1920 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights