Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Regskenner / Transportakte-van-30-jaar-gelede

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Transportakte van 30 jaar gelede

Ingestuur deur Darri op 6 Januarie, 2012 - 10:39

Vraag

My pa het so 30 jaar terug 'n plaas verkoop, maar 'n 10ha-gedeelte (serwituut) het nie deel uitgemaak van die verkoop nie. Hoe en waar gaan ek uitvind of dit nog geldig is en/of die huidige eienaar bewus is daarvan en/of daar 'n verskil in grootte is tussen die oorspronklike koper en al die ander daarna?

Antwoord

Deur: BUTCH VAN BLERK

As ‘n verkoper sy plaas verkoop laat die wet hom toe om in daardie selfde transportakte waarin hy die eiendom aan die koper oordra, ‘n reg in die vorm van ‘n serwituut, aan homself (die verkoper), terug te hou.

As dit ‘n registreerbare serwituut, soos ‘n pad of pypleiding was, behoort jy dit te kan sien in daardie transportakte van 30 jaar gelede wat steeds in die Aktekantoor gehou sal word. Jy kan daarmee saam ook die nuwe eienaar se transportakte nagaan.

‘n 10ha serwituut klink egter vreemd, tensy dit byvoorbeeld ‘n pad was waarvan die totale grootte 10 hektaar was. Maar jou pa sou nie ‘n serwituut van 10 hektaar oor die grond wat hy oordra,  byvoorbeeld vir boerdery, of om op te woon, kon terughou nie, want dit sou dalk na 1970 op die onderverdeling van landbougrond neerkom waarvoor die Minister se goedkeuring deur die wet vereis word. 

Jy noem egter nie die rede waarvoor die 10 hektaar “serwituut” teruggehou was nie en dus kan ek nie met sekerheid aandui of jy wel die “serwituut” sal kan opspoor en of dit inderdaad ‘n registreerbare serwituut in terme van die wet was nie. As jy meer inligting voorsien, kan ons dalk nader aan ‘n antwoord kom.

Geskryf deur: Butch van Blerk (butch@billtolken.co.za)

23 Januarie 2012

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 294 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Plaasaanvalle: Die boer en sy vrese
  • Varsproduktemarkte moet aanpas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction