Regskenner

Watergebruiklisensie in Bloemfontein

Vraag

Wie kan my behulpsaam wees met aansoek vir watergebruikslisensie in Bloemfontein

Antwoord

Die telefoonnommer van die Bloemfontein Streekkantoor van DWS is 051- 405 9000.

* Geskryf deur Adriaan Groenewald, Groenewalds Prokureurs, Humansdorp adriaan@groenewalds.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.