Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Akwakultuur / Babers / Babers-europa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Babers in Europa

Ingestuur deur Faffa op 5 Desember, 2011 - 08:54

Vraag

Iemand het aan my genoem dat ons babers ook in Europa (onder andere Nederland) vir akwakultuur gebruik word. Is dit werklik die geval?

Antwoord

Deur: DIONNE CRAFFORD

Met verwysing na “ons” babers neem ek aan dit is die gewone skerptand baber (Clarias gariepinus), wat algemeen natuurlik voorkom en ook hier (Suid-Afrika) gebruik word vir akwakultuur. Die visspesie het egter ‘n wye verspreiding en is nie net tot Suid-Afrika beperk nie.

Op die webwerf www.fishbase.org verwys hulle na die vis as “North African catfish” en gee die verspreiding as: “Africa: almost Pan-Africa, absent from Maghreb, the upper and lower Guinea and the Cape province and probably also Nogal province. Asia: Jordan, Israel, Lebanon, Syria and southern Turkey. Widely introduced to other parts of Africa, Europe and Asia”.  Babers is egter nou al in sekere rivierstelsels in die Kaapprovinsie ook versprei…..
Wat my nog altyd fasineer is dat die visse ook natuurlik voorkom in lande soos Egipte (Nylrivier) en Israel soos hierbo vermeld. Legendariese figure soos Moses was dus vertroud met hulle en kanse is baie goed dat Jesus se dissipels ook dikwels babers saam met kurpers in hulle nette moes gevang het!
In Nederland word daar na baberagtige visse verwys as “Meerval”, byvoorbeeld die Europese baber (of dan die “Europese Meerval”, Silurus glanis). Interessant genoeg verwys hulle na Clarias gariepinus as “Afrikaanse Meerval”. Die visspesie word al sedert die jare tagtigs in Nederland “gekweek”. Na beraming word ongeveer 4000 ton per jaar geproduseer deur ongeveer 33 plase in Nederland.
In China word die visse blykbaar ook “verbou” in die ryslande, waar ek glo hulle inderdaad baie goed behoort te aard!
 
NS: Vir meer inligting oor babers, gaan loer gerus ook self by:
http://www.fishbase.org/Summary/speciesSummary.php?ID=1934&genusname=Clarias&speciesname=gariepinus&AT=clarias+gariepinus&lang=English)
http://www.fao.org/fishery/culturedspecies/Clarias_gariepinus/en
http://www.fishion-aquaculture.com/?page=34
Geskryf deur: Dionne Crafford. (crafford2@telkomsa.net)
5 Desember 2011

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 464 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hope vakante poste by Dept. Landbou
  • Guide to growing vegetables
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction