Vra vir Faffa

Bees Brusellose handleiding

Vraag

Waar kan ek inligting kry oor DAFF se handleiding betreffende beesbrusellose?

Antwoord

Alles wat jy behoort te weet rakende DAFF se hantering van beestuberkulose  kan  verkry word deur op die volgende skakel te klik.

DAFF Brucellosis manual – 20 September 2016

http://bit.ly/2fK6BOw

21 November 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.