Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Afronding / Vleis / Hormone-en-antibiotika-beesvleis-perspektief

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hormone en antibiotika in beesvleis in perspektief

Ingestuur deur Faffa op 6 Januarie, 2010 - 09:33

Vraag

Vertel my meer van die antibiotika en estrogeen wat moontlik in beesvleis kan voorkom, asb.

Antwoord

Deur: Dr. FRANS SAAIJMAN

Met  betrekking  tot  hormone  en  antibiotika is die volgende gevind : 

·         Rouvleis  bevat  1  nanogram (ng)  estrogeen per kilogram, wat natuurlik in beeste (gemiddelde  van  'n  veldbees )  op veldweiding voorkom.
·         Een  estrogeen oorinplantaat  verhoog  die  estrogeenvlak  na  1,3  ng per kilogram rou vleis.
·         1 kilogram (kg) = 1 000 gram (g)
                    1 gram (g) = 1 000 milligram (mg)
                  1 milligram  = 1 000 mikrogram (µg)
                 1 mikrogram = 1 000 nanogram (ng)
 
·         Die  gemiddelde  menslike voorbehoedpil  bevat  0.03 mg (= 30 000 ng)  estrogeen  per  pil. Hoeveel  kilogram  rooivleis  moet jy eet om die ekwivalent van een voorbehoedpilletjie in te kry ? 
30 000 ng = 30 000 kg rouvleis van ‘n veldbees
30 000 ng = 23 077 kg rouvleis van ‘n bees wat met ‘n estrogeenbevattende pil geїnplanteer is.
·         Die  gewone  kookproses  vernietig  die  estrogeen .
·         So  is  dit  ook  die  geval  met  feitlik  alle  antibiotika .
·         Die  halfleeftyd (die helfte van die tyd wat die antibiotika in die liggaam teenwoordig is)  van  die  meeste  antibiotika  is  minder  as  24  uur .
·         Vandag  se  kinders  is  die  4 de  geslag  wat  hormoonbehandelde  vleis  inneem .
·         Nog  nooit  is  enigiemand  daardeur  benadeel  nie -- moontlik  deur  die  lekepers.
·         Hormone  spaar  die  verbruiker  geld .
·         Vleis  sou  andersins  R4.00/ kg    meer  gekos  het .  
·         Die  halfleeftyd  van  die  meeste  antibiotika  is  minder  as  24  uur .
 
Geskryf deur: dr. Frans Saaijman (saaijman@saaijmangrey.co.za)
2 Januarie 2010

Addisionele dokument

5
Gemiddeld: 5 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 1785 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Agri Mega-man kry erkenning
  • Plaaspryse styg skerp
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction