|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
'n Veearts skets die voor- en nadele van die verskillende metodes van kastrasie by kalwers.
Vraag:
Ek wil uitvind waar ek die apparaat kan koop wat die boer gebruik om die kalwers se teelballe af te sit d.m.v. die gebruik van daardie "rekkies"? - Hennie van den Berg (hennie@maximumcover.co.za)
Antwoord:
Wat is die doel van kastrering?
Wanneer moet bulkalwers gekastreer word?
So vroeg as moontlik en vóór 'n ouderdom van 2 maande.
Metodes van kastrasie:
1. Burdizzo
2. Elastrator
3. Oop kastrasie
4. Kort skrotum-metode
Onvoldoende kastrasie kan veroorsaak word indien enige van die bogenoemde metodes nie effektief toegepas word nie.
Nasorg:
- Hou die diere dop vir ongeveer 10 dae ná kastrasie vir enige tekens van erge swelling, pyn, verlies van aptyt, infeksie en koors.
- Vliegbeheer is uiters belangrik.
Besoek u naaste koöperasie of skakel u veearts wat u sal kan inlig waar om die nodige instrumente te bekom.
Bron: Nasionale Departement van Landbou
5 Februarie 2007
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24