Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Bestuur-en-finansies / Bestuur / Onthoring / Kalf-bloei-dood-na-onthoring

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kalf bloei dood na onthoring

Ingestuur deur Janbez op 4 Junie, 2009 - 07:53

Vraag

'n Leser vra raad vir een van sy kalfies wat doodgebloei het nadat sy onthoring is en een van ons kundiges help.

Antwoord

Deur: Dr. DIETMAR HOLM en mnr. WJ REISINGER

Vraag:
Ek het vandag n dooie kalfie gekry wat blykbaar doodgebloei het deur haar horingwortel. Sy was 12 dae gelede met 'n gas-brander onthoring en was tot vanoggend toe heel gesond. Sy het saam met die ander kalfies gedrink en eet soos normaal, selfs vanoggend nog. Wat kan die oorsaak wees dat sy na 12 dae eers begin bloei het? - R. Pienaar (rapienaar@vodamail.co.za)

Antwoord:
Die kalfie is heel waarskynlik dood aan 'n bakteriële infeksie wat onstaan het weens die onthoringsprosedure. Dié infeksie, wat begin het as 'n sinusitis (ontsteking van die sinusholtes), het waarskynlik die brein geraak, en dít het die dood veroorsaak.

Alhoewel 'n gasbrander 'n steriele omgewing rondom die horing kan skep, is dit nog steeds moontlik dat bakterieë by die wond kan inkom, veral as die brander verkeerd gebruik word. Dit is belangrik om nie deur die vel te brand nie.

As mens 'n wit kringsel brand is die metode korrek en 'n infeksie sal waarskynlik nie intree nie. Die kalf is eers 12 dae later dood want daar is 'n sekere tydperk wat die bakterieë benodig om hulle getalle en aktiwiteite (bv. gifstofproduksie) tot op dodelike vlakke te bring.

Die bloeding wat 12 dae later voorgekom het by die horingwortel, staan nie noodwendig in verband met die dood nie. Dit was waarskynlik 'n besering wat apart veroorsaak is, bv. die kalf kon haar kop teen 'n paal gestamp het. Teoreties is dit moontlik dat daar kroniese, of lang termyn, bloeding in die skedel was, maar onder normale omstandighede, as die kalfie doodgebloei het weens die onthoring, sou dit tydens die eerste dag gewees het.

Infeksie van die area, asook 'n rofie wat afgebreek het, kon ook moontlik die laat bloeding veroorsaak het, maar dit is moeilik om hieroor te spekuleer. Doodbloei deur die bloedvate wat die horing voorsien, is nie 'n bekende komplikasie van die onthoring prosedure nie aangesien daardie bloedvate relatief klein is en die bloeding gewoonlik stop voor die dood intree (en nie andersom nie).

 

  • Geskryf deur: Dr. Dietmar Holm BVSc, MSc, en mnr. W. J. Reisinger, veeartsenykundige student, Universiteit van Pretoria.

    4 Junie 2009

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 2360 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere 1, Telkom 0
  • Fnuik parasiete met FAMACHA-stelsel (video)
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction