|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Kan u asb. vir my 'n paar siektes noem wat beeste kan opdoen? - Bennet (bennet.kili@pit.co.za)
Vraag:
Kan u asb. vir my 'n paar siektes noem wat beeste kan opdoen? - Bennet (bennet.kili@pit.co.za)
Antwoord:
Hierdie vraag word dikwels gevra deur al wat 'n boer is as hy/sy in 'n area intrek. 'n Paar riglyne wat gegee kan word, is:
Ek hoop jy sal verstaan dat dit vir my moeilik is om 'n lang lys van beessiektes neer te pen sonder om te weet waar u boer en wat u omstandighede is. Die siektes wat ek lys, mag dalk glad nie eers van toepassing in u area wees nie.
In 'n vorige antwoord op die webwerf het ek 'n lys gegee van dieresiektes waarvoor entstowwe beskikbaar is. (Vraag 1744545. Inenting: breë spektrum-entstof.)
3 September 2005
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24