Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Siektes / Bewegingsprobleme / Verlamming-na-kalwing

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Verlamming na kalwing

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 20 Januarie, 2012 - 15:59

Vraag

Die vers is styf en kan nie loop na ‘n swaar kalwing nie. Sy het sonder hulp gekalf, maar die kalf was reeds dood (36 kg). Dit lyk of die vers se een been styf is. Ek lig die vers op, maar sy staan styf agter en kan nie loop nie.Wat is die kans dat sy sal herstel? Sy het twee dae terug gekalf.

Antwoord

Deur: DR. FAFFA MALAN

Paralise (verlamming) na kalwing kom algemeen voor in verse wat ‘n moeilike geboorte gehad het. Aangetaste diere kan nie sonder hulp staan nie en as hulle staan, is die agterpote swak, agterbene swaai na buitentoe uit en het hulle probleme om die bene na die middelyn toe te bring. Daar is in die verlede gedink dat die oorsaak van verlamming beskadiging van die obturatorsenuwees is, maar nuutste navorsing het bewys dat die grootste oorsaak van verlamming beskadiging van die skiatiese senuwee is. ‘n Tipiese teken van hierdie kondisie is die oorbuiging van die kootgewrigte.

Die term kalwingsparalise word gebruik vir koeie en verse wat kort na kalwing in die agterlyf verlam is.
‘n Beskrywing van die “Downer cow” word gegee op die  Cattle site:
http://www.thecattlesite.com/diseaseinfo/246/the-downer-cow
 
Senuweebeskadiging tydens kalwing:
http://www.nadis.org.uk/EEDA/Calving3%20-%20Nerve%20Damage(EEDA).pdf
Hoe om ‘n kalwingsgeval te hanteer: http://pods.dasnr.okstate.edu/docushare/dsweb/Get/Document-5171/E-1006web.pdf
Kontak u veearts om u behulpsaam te wees met raad en om middels te verskaf wat die herstelproses sal versnel.
Indien die vers self kan staan, is die kanse goed dat sy volkome sal herstel.
Bron:
Radostis, O.M., Gay, C.C., Hinchcliff, K.W. and Constable, P.D. 2007. Veterinary Medicine. Elsevier.
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)
21 Januarie 2012
Lees ook:
Pelvismeting
Faktore wat die grootte van die kalf voor geboorte beїnvloed

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 356 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boer by Lesotho-grens aangeval
  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction