Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Siektes / Klostridiale-siektes / Spons-milt-en-lamsiekte

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Spons-, milt- en lamsiekte

Ingestuur deur Janbez op 7 Januarie, 2005 - 14:48

Vraag

Ek moet my diere binnekort teen sponssiekte, miltsiekte en lamsiekte inent. Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref?

Antwoord

Deur: FAFFA MALAN

Vraag:
Ek moet my diere binnekort teen sponssiekte, miltsiekte en lamsiekte inent. Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref?

Antwoord:
Onthou dat met alle dooie (geïnaktiveerde) entstowwe, waar diere vir die eerste keer ingeënt word, moet 'n tweede skraagdosis, 4 tot 6 weke na die eerste enting gegee word om goeie vlakke van immuniteit te bewerkstellig. Entstowwe moet altyd koel gehou word, verkieslik met yssakkies, tussen 2 °C en 8 °C, maar moet nooit toelaat dat hierdie entstowwe vries nie.

Die gebruik van antibiotika (2 weke voor en ná enting), direkte sonlig en hitte, asook die gelyktydige gebruik van ontsmettingsmiddels, kan die lewendige fraksies van entstowwe vernietig.

Verskillende entstowwe moet nie in dieselfde spuit gemeng word nie, daar is goedgekeurde kombinasie-entstowwe in die handel beskikbaar. Steriliseer spuite en naalde deur dit vir ten minste 15 minute te kook. Waar enigsins moontlik, gebruik altyd een naald per dier.

Hou in gedagte dat selfs wanneer 'n kwaliteit entstof korrek toegedien word, daar altyd 1 % van die diere kan wees wat nogtans 'n swak immuniteit mag ontwikkel.

7 Januarie 2005

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 2230 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Suid-Afrikaanse olyfolie is tops
  • Veilingrekord vir wyngilde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction