|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Kan 'n 5 jaar oue bul suksesvol van trigomoniase "skoon" gemaak word? Hierdie is 'n baie uitsonderlike bul - is die risiko te groot om hom in my kudde te gebruik, al is hy reeds 3 keer skoon getoets?
Trichomonas kan in die meeste gevalle suksesvol behandel word. Dit is
belangrik dat die behandeling deur 'n kundige veearts gedoen word wat al baie bulle
behandel het. Die toesing daarna is ook baie belangrik. Daar is beter toetse
beskikbaar as die tradisionele kwekingsmetode. Die "PCR" metode wat deur
Onderstepoort gedoen word, is baie meer sensitief as die kwekingsmetode en
die toets behoort gebruik te word om behandelde bulle mee te toets om seker te maak dat die bul “skoon” is.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Hoekom kan koeie nie (koste effektief) vir Trig. getoets word nie sal sake mos baie makliker maak?
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)