Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Teling / Deksiektes / Trigomoniase-beeste

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Trigomoniase by beeste

Ingestuur deur Janbez op 15 Augustus, 2008 - 10:13

Vraag

'n Leser wil weet hoe 'n klompie bulle vir maande saam met 'n trop koeie loop en slegs een toets positief vir trigomoniase. Dr. Faffa Malan benatwoord sy vraag.

Antwoord

Deur: Dr. FAFFA MALAN

Vraag:
Ek het nie geweet dat jy bulle drie maal so drie weke uitmekaar uit vir trigomoniase moet toets voor jy kan sê hulle is skoon nie. Behalwe vir die stoetboere met wie ek gesels het, was nie een van my mede-boere daarvan bewus nie. My vraag was eintlik: Hoe kan 'n klompie bulle drie maande en meer saam by 'n trop koeie loop en slegs een toets positief vir trigomoniase. En moet asseblief nie vir my die maklike antwoord gee van dat die bul teen die einde aangesteek het nie. Dis die standaard antwoord wat jy kry.

Die eienaardige ding is dat 'n bul wat skoon getoets het, en volgens die boer nie weer by koeie daarna was nie, nou na twee maande positief toets. Persoonlik wonder ek of trigomoniase 'n foefie is en of daar probleme by die laboratorium is waar die toetse gedoen word deurdat die instrumente of iets daar besmet geraak het.

Ek weet egter nie genoeg van presies hoe die kweek van die Tritrichomonas werk nie en ek glo 'n indiepte artikel hieroor sal mens beter laat verstaan of so iets moontlik is. Iemand het my meegedeel dat daar boere is wie se bulle positief getoets is en wat die bulle toe weer elders laat toets het en die bulle toe skoon getoets het.

'n Vriend het my ook meegedeel dat daar 'n veearts is wat aanspraak daarop maak dat hy siek bulle weer kan skoon kry - dit nadat ek onder die indruk was dat die enigste opsie was om die bulle te slag. So 'n stoetbul wat jy twee jaar nadat jy hom gekoop het slag, maak nogal duur steak! - Maarten Kruger (maarten@vodamail.co.za)

Antwoord:
Trigomoniase is 'n geslagsiekte van beeste en word veroorsaak deur die protosoa Tritrichomonas foetus. Die organisme parasiteer die bees se geslagskanaal.

Klik op die skakel onderaan vir die res van dr. Malan se antwoord. Dit is in PDF-formaat.

Bron: Coetzer, J A W en Tustin, R C 2004 Infectious Diseases of Livestock. Oxford University Press ISBN 0 19 578202 X

 

  • Geskryf deur : Dr. Faffa Malan, Intervet / Schering- Plough Dieregesondheid.

    15 Augustus 2008

Addisionele dokument

application/pdf icon
Trigomoniase_by_beeste.pdf
2.333335
Gemiddeld: 2.3 (3 votes)
Jou gradering: Geen
  • 2507 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meer wild in Wes-Kaap
  • Stroop en hervestiging van witbuffel en smutsvingergras
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction