Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Teling / Dexter / Dwerggene-van-dexters

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Dwerggene van Dexters

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 24 Julie, 2010 - 13:39

Vraag

Ek wou graag met Bonsmaras boer, toe vind ek uit dat ek Bonsmaraverse teen ongeveer R 7 500 stuk, nie kon bekostig nie. Ek wou ook nie ’n lening aangaan nie. Ek het besluit om maar vier langbeen Dexterkoeie by ’n kollega wat na die V.S.A verhuis het, te koop teen R 1500 elk. Ek het ‘n Simbrabul gekoop, aangesien ek nie rêrig met Dexters wou boer nie. My eerste oes was goed geboude kalwers en al die koeie het sonder probleme gekalf. Die kalwers is van normale grootte soos ander kalwers. Ek wil weet of die dwerggene van die Dexters weereens in my kudde gaan terugkeer en gevolglik klein kalwers in die toekoms kan voortbring alhoewel hulle nageslag nooit weer deur ’n Dexterbul gedek gaan word nie?

Antwoord

Deur: Dr. HELENA THERON

Alle diere dra 2 vorms van dieselfde geen, waar een afkomstig is van die vader en die ander van die moeder. Kortbeen Dexters is heterosigoties, dit wil sê het ‘n chondrodysplastiese ( ‘bulldog’) geen, sowel as ‘n normale geen. ‘n Fetus wat twee ‘bulldog’ gene ontvang, word geaborteer as ‘n misvormde ‘bulldog’ kalfie. Langbeen Dexters het 2 normale gene en kan op geen manier kortbeen Dexters teel nie, mits hulle met ander normale diere gepaar word. Kortbeen Dexters kan uitgeken word aan ‘n verkorte pypbeen.

Geskryf deur: dr.Helena Theron, LNR-Diere produksie instituut, Irene (Helena@arc.agric.za)

19 Julie 2010

 

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1429 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Katoen is 'n wenner
  • Mulder kap ANC oor dubbele standaarde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction