|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek boer met Bonsmara koeie en gebruik Beefmaster bulle. Ek is baie tevrede met die kalwers, maar dis nog nie my ideale bees nie. Na lang deurdagte keuses het ek op die Brangus en Simbra besluit, maar watter is die regte een, of is daar 'n ander ras? My ideaal is 'n gladde rooi koei met effe ore en genoeg melk en basterweelde wat optimaal benut word. Ek is opsoek na daai lekker boer-koei. Awie Burger
Daar is hoofsaaklik twee redes waarom kruisteling toegepas word nl :
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24