Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Teling / Simmenthalers / Simbras-en-simmentalers

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Simbras en Simmentalers

Ingestuur deur SOLOMON THOMAS op 14 Maart, 2011 - 19:11

Vraag

Ek het onlangs 12 Simbraverse en ‘n Simmentalerbul aangekoop. Ek het nie baie kennis van die twee rasse nie. Kan julle vir my meer inligting oor die rasse en hulle kruising gee? Solomon Thomas

Antwoord

Deur: Dr. HANNES DREYER

Eerstens moet onthou word dat die Simbra uit die Simmentaler ontstaan (Simmentaler X Brahman). Daar is dus in werklikheid nie baie groot verskille tussen die twee rasse nie. Een van die redes waarom die Simbra geskep is, was om die “goeie” eienskappe van die Brahman (aanpasbaarheid in warm dele, gladde vel en haar, weerstand teen bosluise, ens. ) te voeg by die “goeie” eienskappe van die Simmentaler.

Tweedens glo ek dat ‘n mens boer met die ras waarvoor jy lief is en dat rasverskille nie so groot is dat dit hiervoor kan opmaak nie. Indien u met die Simmentaler wil aanhou, moet die volgende in gedagte gehou word :
1)    Selekteer diere wat in u omgewing aangepas is indien u aankoop
2)    Selekteer vir gladde haar diere
3)    Vermy ongepigmenteerde diere
4)    Volg ‘n goeie inenting- en doseerprogram (raadpleeg u naaste veearts en lees ook antwoorde op Vra vir Faffa oor hierdie onderwerp)
Indien u die Simmentalerbul op die Simbraverse gebruik, gaan u weer nageslag skep wat 75% Simmentaler en 25% Brahmaan het.
Ongelukkig weet ek nie wat die grootte van u plaas en /of kudde is nie en dit is moeilik om te bepaal watter van die rasse die beste sal wees. Ek wil aanbeveel dat u ‘n kundige kry om ‘n voervloeibeplanning te doen sodat die voerbehoeftes aangepas kan word by die beskikbare voerbronne.
Kontak ook die Simbra- en Simmentalertelergenootskappe wat aan u inligting oor hulle beeste kan verskaf. Indien dit enigsins moontlik is, woon Nampo by waar feitlik alle beesrasse ten toon gestel word en verteenwoordigers van die rasse u van inligting kan voorsien.
Geskryf deur: dr. Hannes Dreyer, veekundige (hannesdreyer@vodamail.co.za)
13 Maart 2010
Lees ook:
E-pos adresse van telersgenootskappe

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1154 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • VL, ANC takel probleme saam
  • Afgri sluit takke in Vrystaat
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction