Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Vergiftigings / Kopersulfaat / Effek-van-swembadwater-op-beeste

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Effek van swembadwater op beeste

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 23 Februarie, 2012 - 05:32

Vraag

Ek het ‘n paar dragtige Brahmankoeie wat op huurgrond loop. Ek het hulle
onlangs verskuif na ‘n nuwe huurplaas. My vraag is: op die plaas is ’n swembad
en ek merk dat die beeste water uit die swembad suip. Die swembadwater is baie
skoon. Ek is bekommerd of die chloor ‘n nadelige effek op die koeie kan hê.
Daar is natuurlike water asook ‘n krip met boorgatwater. Ek dink hulle drink
slegs die swembad water as hulle ver van die ander waterbronne is.

Antwoord

Deur: DR. NEIL FOURIE

Die swembadwater is baie skoon omdat daar 'n chemiese stof in is om alg- en bakteriёle groei te stop. As dit chloor is, behoort dit geen effek op die beeste te hê nie. Ons drink elke dag water wat met chloor behandel word.

 Indien daar koper in die swembadwater gevoeg word, moet ons versigtig wees. Die soort beeste waarmee jy boer, is nie vatbaar vir redelike vlakke van koper nie. Skape en Jerseys is vatbaar vir chroniese aansameling van koper. Daar is ook swembaddens wat met gewone sout behandel word om die water skoon te hou en dié water sal ook skadelik wees.
Maak dus seker wat in die swembad gebruik word om die water skoon te hou.
 
Geskryf deur: prof. Neil Fourie, Toksikoloog (neil@neilfourie.co.za)
 
22 Februarie 2012

Geelsiekte (kopervergiftiging)

Gevaar van kopersulfaat in drinkwater
 
Kopervergiftiging
 
Vermoedelike kopervergiftiging

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 597 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boom Lusern en siektes
  • Knopvelsiekte by beeste
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction