Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Vergiftigings / Wildedadel / Bestry-wildedadel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bestry wildedadel

Ingestuur deur Janbez op 9 Oktober, 2007 - 10:09

Vraag

'n Boer wat plate wildedadel op sy plaas het, wil weet of en hoe hy dié giftige plante kan uitroei.

Antwoord

Deur: Prof. NEIL FOURIE

Vraag:
Met betrekking tot die wildedadel (Fadogia homblei- Rubiaceae) wil ek graag weet of dit moontlik is en wat die doeltreffendheid daarvan is om die plant uit te skoffel en/of uit te ploeg.

Ek het letterlik plate van die goed en dit klink vir my na 'n arbeidsintensiewe storie om elke plant met 'n botteltjie kopersulfaat uit te roei.

Weet u dalk hoe lank dit neem vir die plante wat op dié manier uitgeroei word, om te vrek? Wat betref die gifblaar en gousiekte-bossie wil dit blyk dat ek dit dalk met die grysappel verwar het. Ek hou maar my oë oop en sal kyk wat uitslaan met die eerste reëns wat ons so pas gehad het. - Nelius van Tonder (nelius.vt@iafrica.com)

Antwoord:
Soos ek in my vorige antwoord genoem het, dink ek nie dit is 'n goeie idee om die plante te probeer uitroei nie. Fadogia is giftig in November wanneer die plante uitloop.

Bewei die kampe wat skoon is van Fadogia homblei gedurende November, Desember en Januarie. Daarna is die plante volwasse, hard en baie minder giftig.

Uitskoffel gaan nie help nie, want die plante gaan volgende jaar weer uitloop. Indien die area geploeg word, sal dit die plante vir 'n hele paar jaar terugsit en selfs doodmaak. Indien jy twyfel oor die indentifikasie van die gifblaar/goorappel/grysappel/gousiekte groep plante, moet jy van die plante instuur sodat ek jou kan help met die identifikasie.

 

  • Geskryf deur prof. Neil Fourie, Intervet

    Landbouweekblad, 09 Oktober 2007

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1517 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hervorming sonder Regering gedoem
  • Klop hittestres met goeie bestuur
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction