Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Beeste / Voeding / Groenvoer / Drakrag-van-weiding-verhoog-deur-groenvoer-byvoeding

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Drakrag van weiding verhoog deur groenvoer byvoeding

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 12 Februarie, 2012 - 06:36

Vraag

Ek boer met bees in 'n omgewing waar die drakrag ongeveer 1 GVE tot 7 hektaar beloop. Met stygende grondpryse is ek 'n voorstander van nuwe metodes om meer te produseer per hektaar. Daar is tans "stelsels" te koop waar gars binne in 'n "container" in saaibakke geplant word en binne 6 dae as groenvoer vir beeste beskikbaar gestel kan word. Volgens die verskaffer kan jy uit een so 'n stelsel genoeg groenvoer produseer om vir min of meer 40 beeste elkeen 7,5 kg per dag groenvoer as byvoeding te lewer. Die beeste sal dus steeds op die veld hul ruvoer-inname kry, sowel as die nodige normale lek-aanvullings.
My vraag is nou: Indien jy aan elke bees dan 7,5 kg van hierdie groenvoer daagliks (somer en winter) beskikbaar stel, wat sal die effek wees op die drakrag van die plaas. Met ander woorde as ek tans 40 beeste kan aanhou op 280 ha, hoeveel meer beeste sal die veld kan dra indien elke bees dan hierdie "groen byvoeding" daagliks ontvang?
Ek hoor graag van u
Neels

Antwoord

Deur: HENDRIK VAN PLETZEN

 

 

Die definisie van ’n GVE is ’n bees met ’n massa van 450 kg wat 500 gram in massa toeneem op ’n grasweiding met ’n gemiddelde energieverteerbaarheid van 55 %. Ons maak die volgende aannames om u vraag te beantwoord:
Droëmateriaal (DM) inname van 1 GVE: 9 kg/dag 
DM inhoud van groenvoer: 15 %
7.5 kg nat groenvoer gee dus 1.125 kg DM  
Volgens u inligting is die jaarlikse produksie van groenvoer ongeveer 16 425 kg DM en dit voorsien addisionele kos vir 5 GVE (die groenvoer vervang dus nagenoeg 1.125 kg DM per dag vanaf die veld). Die voedingswaarde van groenvoer is goed en konstant en u behoort goeie diereprestasie met so ‘n aanvulling te kry.
Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)
11 Februarie 2012
Lees ook:
      Uitloopsade (aeroponics)
      Hidroponiese verbou van groenvoer
      Hidroponiese verbouing van groenvoer
      Ontkieming van graan vir groenvoer
      Waarde van uitloopsade as veevoer
      Hidroponiese groenvoer kan nie alleen gevoer word nie
      Weitydperk vir skape op groenvoer

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 985 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Janbez
17 Feb 2012 14:39

Hendrik van Pletzen antwoord:
Normaalweg kan diere nie genoeg inneem van ‘n hoë vog weiding wat bv. 85 % vog bevat nie. Die volume is te veel en daarom moet droë ruvoer of weiding bygevoer word.

  • antwoord
Onbekende besoeker
17 Feb 2012 10:28

Beteken dit dat 'n bees meer as 45kg van die groenvoer per dag moet eet om aan normale voedingsbehoeftes te voldoen? Iets klink nie reg nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ekonomie dalk by draaipunt
  • Produksielenings gesoek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction