Agriwiki

Trekkerwerf

Hunter & Jagter

Farming SA

Ekologies sinvolle bestuur van ektoparasiete en renostervoëls

Vraag

Hoe kan mens ektoparasiete en renostervoëls sinvol bestuur?

Antwoord

Renostervoëls en spreeus is uiters sensitief vir organofosfate. Produkte wat organofosfate bevat moet dus in areas waar renostervoëls voorkom, vermy word.

Peritroiëde, amidiene en makrosikliese laktone is baie minder toksies vir voëls, maar moet steeds met groot omsigtigheid gebruik word om skade aan nuttige organismes soos miskruiers en erdwurms te voorkom.

Klik op die meegaande skakel vir meer inligting oor renostervoëls en die ekologiese bestuur van ektoparasiete. Dit is in PDF-formaat.

20 Julie 2009

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)