'n Leser wil meer oor entstowwe weet en waarom dit belangrik is om te immuniseer.
Vraag:
Vertel my meer oor entstowwe in ons plaasdiere en waarom is dit belangrik om hulle te immuniseer?
Antwoord:
Die immunisering en immuniseringsprogramme van beeste, skape, bokke, perde, varke, pluimvee is belangrik. Elke boer moet met die samewerking van sy veearts 'n immuniseringsprogram vir sy spesifieke boerderystelsel en omstandighede saamstel.
Klik op die skakel onderaan vir die volledige artikel. Dit is in PDF-formaat.
17 Februarie 2009