|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 20:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ervaar slange pyn?
Reptiele reageer negatief op skadelike stimuli (dit beteken dat hulle weg beweeg van pynlike stimuli). Reptiele het goed ontwikkelde senuweesisteme en hulle het die vermoё om pyn aan te voel wat ‘n effektiewe selfbeskermingsmeganisme is.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24