Vra vir Faffa

Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2017

Vraag

My wense vir almal in hierdie mooi land van ons.

Antwoord

Dit is my hartewens dat dit vir almal wat na aan die grond, lande, weiding , drukgang, melkstal, skaapkraal, wolskuur of watter vertakking van  voedselvoorsiening lewe ‘n baie spesiale 25 Desember sal wees en dat ons in die Jaar 2017 voorspoedig met ons taak sal voortgaan om elke dag kos en klere aan baie om ons te voorsien. Mag dit ‘n nat geseënde jaar vir almal van jul wees! Dankie vir almal se bydraes op landbou.com.

Groete

Faffa


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.