Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Grond-plante-en-plae / Akrolien-vir-waterplantbeheer-besproeiingskanale

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Akrolien vir waterplantbeheer in besproeiingskanale

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 8 Desember, 2011 - 08:30

Vraag

Hoe goed is Akrolien (Magnacide herbicide) vir waterplantbeheer in besproeiingskanale en wie versprei dit in SA?

Antwoord

Deur: KOBUS DU PLESSIS

AKROLIEN AS ONKRUIDDODER VIR WATERPLANTBEHEER IN KANAALSTELSELS 

Akrolien, ‘n drie koolstof aldehied, wat afbreek na CO2 + H2O (registrasie nr: L 8655), word allerweë as die beste herbisiet vir onderwater-waterplante beskou wat tans wêreldwyd beskikbaar is. Die groot voordeel van die aktiewe bestanddeel (akrolien) is dat dit beide (1) alge en (2) waterplante (makrofiete) teen lae konsentrasies van die middel dood. Terselfdertyd kan die gedoseerde water direk op gewasse aangewend word sonder enige skade aan gewasse. Daar bestaan onbevestigde waarnemings dat besproeiingswater wat met akrolien behandel is ‘n mate van plaagbeheer op die gewasse het en behandelde gewasse derhalwe gesonder vertoon as onbehandelde plante. Verder dood die produk ook muggie- en muskietlarwes, wat hierdie plae met gereelde toediening langs kanale onder beheer kan bring.
 
Akrolien word nie in natuurlike stelsels aangewend nie – slegs in besproeiingskanale, balanseerdamme en besproeiingsdamme. Aangesien die produk wêreldwyd as ‘n “beperkte gebruik herbisiet” geregistreer is, kan dit nie oor die toonbank gekoop word nie. Die produk word derhalwe as ‘n diens deur die registrasiehouer, Envirokonsult, in besproeiingstelsels aangewend as deel van ‘n voorkomende onderhoudsprogram vir die beheer van waterplante in waterverspreidingstrukture. Slegs opgeleide operateurs van Envirokonsult kan die produk toedien.
 
As daar besproeiingskemas is wat in die diens belangstel, kan hul Kobus du Plessis kontak by duplessisk@envirokonsult.co.za.
 
Geskryf deur: Kobus du Plessis, Envirokonsult (duplessisk@envirokonsult.co.za)
5 Desember 2011
Lees ook:
       Beheer van groen alge en wateronkruid
       Dooie alge in water
       Skoon water vir vee en wild
       Brakwater vir vee
       Watergras in plaasdam

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 645 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Foxterrier is 16 jaar oud
  • Produsente van lêhenne
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction