|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 20:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek het `n 20 hektaar bloekombos wat ek wil uitsaag. Moet ek kundiges kry om `n inpakstudie te doen of kan ons maar saag? Ek het gehoor van mense wat die hout wil gebruik vir houtskaafsels vir hoenderhokke wat dalk my projek kan finansier.
‘n Aantal bloekomspesies word as Kategorie 2 indringerplante geklassifiseer. Hierdie lys sluit die volgende spesies in: Eucalyptus camaldulensis (rooi bloekom), E. diversicolor (karie), E. cladocalyx (suiker bloekom), E. grandis (saligna) (saligna bloekom), E. lehmannii (spinnekop bloekom), E. paniculata (grys ysterbas bloekom) en E. sideroxylon (swart ysterbas bloekom).
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24