|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 20:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek het u adres op internet gekry waar u 'n vorige persoon se vraag oor die snoei van doringbome beantwoord.
Ek het, reg of verkeerd, my doringbome(± 5 jr oud) se onderste takke van tyd tot tyd afgesny om onderdeur die bome, wat op 'n grasperk staan, te kan loop. Ek het ook gesien die bome het die laaste paar jaar heelwat dooie takkies en ek het hulle, waar ek kon bykom, afgesny.
Ek sal graag u kommentaar hieroor wil kry, asook oor die verskynsel dat die oudste boom vanjaar heelwat gom uitgestoot het en van sommige van die klein takkies is volgepak met 'n baie klein rooierige skubbetjie, nie op die groen uitloopsels nie, maar wel op ouer klein takkies, wat in sommige gevalle effens dood is.
Ek sal u kommentaar waardeer. Avril Malan.
Dit is nie ongewoon om doringbome te snoei om die groeivorm te bepaal nie.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24