Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Grond-plante-en-plae / Plae / Maatre-ls-om-te-keer-dat-muise-jou-oes-opvreet

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Maatreёls om te keer dat muise jou oes opvreet

Ingestuur deur Faffa op 1 November, 2010 - 13:24

Vraag

Watter maatreёls kan getref word om oesverliese weens nagmuise te verminder?

Antwoord

Deur: GRAAN SA

Graan SA skryf in sy jongste nuusbrief muisgetalle kan in mielielande verlaag word deur die volgende riglyne te volg:

·         Probeer om die voedselvoorraad vir muise so laag as moontlik te hou deur die vermorste graan ná die stroopproses te verwyder.
·         Brand wenakkers en kontoerwalle wat met gras en onkruid bedek is. Welige plantegroei in hierdie areas verskaf broeiplek en skuiling aan muise. Dit is ook makliker om muiskolonies in gebrande areas te sien.
·         Maak ‘n opname van muiskolonies in lande, wenakkers en kontoerwalle en merk die kolonies vir giftoediening en opvolgaksies.
·         Muisgetalle moet gemonitor word deur die aantal aktiewe muisgate aan te teken. Die monitering word gedoen deur die toetrap van muisgate in die laatmiddag en notering van aktiewe (oop) gate die volgende oggend.
·         Indien muisgetalle hoog is, is dit wenslik om gifbehandeling kort voor planttyd te doen.
·         Gebruik die beroking – of lokaasbehandeling, soos hier onder uiteengesit.
·         Om sekondêre vergiftiging te voorkom, is dit wenslik dat indien lokaas gebruik word, al die roofvoёlrusplekke vir ‘n tydperk van sewe dae ná toediening verwyder word. Tydens die tydperk moet die behandelde area ook vir dooie muise gefynkam word. Dooie muise moet so diep as moontlik begrawe word.
·         Ongeag die boerderymetode is dit wenslik om die areas met ‘n hoё muistonneldigtheid so diep moontlik om te ploeg om tonnels en broeiplekke te vernietig.
 
Tonnelberoking en lokaastoedienings:
 
·         Slegs aktiewe gate moet behandel word. Trap gate die middag voor giftoediening toe en behandel dan net oop gate die volgende dag.
·         Plaas die berokingspille en lokaas so diep moontlik in muistonnels en trap die opening toe.
·         Probeer vasstel of die lokaas geёet word deur ‘n paar behandelde tonnels versigtig oop te krap. Indien die lokaas nie geёet word nie, moet ‘n ander lokaas gebruik word of beroking moet gedoen word.
·         Tonnelberoking/lokaastoediening moet vir drie agtereenvolgende dae gedoen word.
·         Indien daar nog muisaktiwiteite ná die eerste behandeling is, moet dit opgevolg word met nog ‘n behandeling sewe dae later.
·         Hierdie gifbehandeling moet herhaal word ongeveer twee weke voor planttyd.
Let daarop dat nagmuisbeheer ‘n langtermynbestuursmaatreёl is wat beplanning verg en dat bloot die toediening van gif nie die gewensde resultate kan lewer nie. Dit is verder belangrik om uile te vestig in die areas waar muise voorkom, deur die oprigting van geskikte broeihokke en rusplekke vir uile.
Die artikel het in Beeld van 29 Oktober 2010 verskyn.
 

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1291 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere wil saamwerk, 'maar kry nie erkenning'
  • Ganse broei op 16 eiers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction