Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Grond-plante-en-plae / Plae / Witvlieg-op-plante

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Witvlieg op plante

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 31 Januarie, 2012 - 08:34

Vraag

Wat is die beste raad vir witvlieg op plante bv. tamaties? Ek koop ten duurste produkte vir witvlieg, maar dit lyk my die plaag word net al meer. Help asseblief.

Antwoord

Witvlieg (Bemisia tabaci) is ‘n plaag op ‘n groot aantal plante, nie net as gevolg van die direkte skade wat die volwassenes en nimfe veroorsaak nie, maar die volwasse vlieg is ook’n baie goeie vektor van ‘n aantal plant virussiektes.

Die probleem hier is dat ons nie weet of die tamaties in ‘n huistuin gekweek word en of dit ‘n kommersiёle aanplanting is nie.
Daar is ongelukkig geen plaagdoder vir gebruik op tamaties in huistuine geregistreer nie. Daar is wel ‘n aantal middels vir gebruik op sierplante in tuine geregistreer, maar volgens wet (wet 36/1947) mag hulle nie op tamaties gebruik word nie. Een van die redes hiervoor is dat die gevaar van toksiese residue op die vrugte groot is as daar nie genoeg tyd verloop tussen die laaste bespuiting en die pluk van die tamaties nie. In kommersiёle aanplantings is daar meganismes in plek om residue te monitor wat nie die geval in tuine is nie.
Witvlieё broei in die afseisoen op groen plantreste, ander plante of onkruide. Dit is dus belangrik om te verhoed dat daar geen moontlike broeiplekke in die omgewing is nie. 
   
Geskryf deur: dr. Victor Whitlock, Landboukundige (whitlockv@yahoo.com)
 
31 Januarie 2012
 
Om te sien hoe witvlieg lyk, klik op onderstaande webadres
http://www.google.co.za/search?tbm=isch&hl=af&source=hp&biw=1280&bih=687&q=%22Bemisia+tabaci%22&btnG=Deursoek+prente&gbv=2

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 526 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Koop van nuwe plaas
  • Om te boer of nie te boer nie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction