|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 20:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek wil asb. baie graag weet of daar enige kakaoplase in Suid-Afrika is. As daar is, hoe doen hulle met opbrengste en winste en as daar nie plase in S.A is nie hoekom nie?
Ek stel baie belang om met kakao te begin boer vir sjokoladeprodusering.
Daar is nie kakaoplase in SA nie. Kakao groei net in tropiese reёnwoudstreke.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24