Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Grond-plante-en-plae / Plante / Snoei-van-gevestigde-vyebome

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Snoei van gevestigde vyebome

Ingestuur deur Faffa op 12 Februarie, 2012 - 07:10

Vraag

Ons woon in Parys , Vrystaat en ek het ‘n paar (letterlik) vyebome wat baie wild gegroei het, geёrf. Die vrugte is heerlik (effens pienk vleis) maar ek dink die bome sal baat by ‘n goeie snoei. Hulle staan ook onder ‘n reuse pekanneutboom en het lig toe gegroei.
Vrae:
• Waneer moet ek hulle snoei? Soos ek dit het, dra hulle op nuwe hout/takke. Is dit reg? ‘n Vrugteboer van Naboomspruit het gesê ek moet hulle nou snoei sodat hulle kan herstel voor die lente.
• Moet ek die hele boom gelyk snoei of oor twee seisoene? Ek aanvaar dat as ek hom eenmalig snoei, gaan ons dalk min vye in die eerste jaar na die snoei kry.

Antwoord

Deur: DR. VICTOR WHITLOCK

Die beste tyd om die bome te snoei, is waneer hulle dormant is, dus in die winter.

Begin deur al die dooie takke en takke wat tekens van siektes toon of wat letsels op het, te verwyder. Indien daar enige takke is wat duidelik nie meer groei nie, sny hulle ook af. Verwyder ook alle takke wat horisontaal of afwaarts groei.
Om vrugvorming te stimuleer moet die oorblywende takke met omtrent 25% teruggesnoei word.
Kyk verder na die vorm van die boom en probeer om die vorm so simetries as moontlik te kry.
Ek glo nie dit is nodig om die snoeiproses oor twee seisoene uit te rek nie.
Pla die pekanneut boom nie? As dit ‘n digte boom is sal ‘n tekort aan lig vir die vyebome ’n probleem wees. 
Geskryf deur: dr. Victor Victor Whitlock, Landboukundige (whitlockv@yahoo.com)
11 Februarie 2012
Lees ook:
Vye
Vyebome – bevrugting en luise
Vye- en granaatbome
Verbouing van granate, vye en olywe

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 348 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)


Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kalktoedienings vir suurgronde
  • Akkerboupraktyke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction