|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 20:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Na aanleiding van ‘n artikel in die Landbouweekblad wil ek graag hoor waar
ek vye- en granaatbome kan koop? Ek is woonagtig in Vrede in die Noordoos-
Vrystaat. Paul Zietsman
South African Fruit Farms is ‘n groot kwekery wat spesialiseer in ‘n groot aantal vrugteboomsoorte en hulle verskaf plante landswyd. Besoek hulle webtuiste om te sien wat hulle bied (www. safruitfarms.com), of kontak hulle by info@safruitfarms.com.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24