Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Hond-met-nierversaking

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hond met nierversaking

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 12 Mei, 2010 - 09:31

Vraag

Ek het 'n Rottweiler X teef, 12 jaar 8 maande oud, maar is nog sterk. Sy is 4 jaar gelede gediagnoseer met effense nierversaking. Die afgelope 2 maande eet sy baie swak - moet erg moeite doen dat sy eet. Nierkos wil sy glad nie eet nie - sien haar stoelgang is groenerig en slymerig - sien ook sy lek die duiwe se mis. Wil ook graag gras eet. Kan die gebrek aan eetlus en groen stoelgang dalk iets te doen hê met die duiwemis wat sy eet? Sal 'n antibiotika soos Trichazole haar help om haar maag weer te stabiliseer of sal dit 'n uitwerking op haar niere hê? Ek gee haar Protexin in haar kos, maar die afgelope tyd wat sy so sleg eet, sukkel ek om dit vir haar in te gee. Ek gee haar ook 1 Ulsanic Tablet in die oggende en 1 Clopomon tablet.
Wat kan ek doen om weer haar eetlus aan te wakker?

Antwoord

Deur: Dr. SUNELLE STRYDOM

Wanneer ek die tekens en die ouderdom van die rottweiler in ag neem, stel ek voor dat u haar na ‘n veearts neem vir ‘n ondersoek en dat u ernstig begin oplet na haar lewenskwaliteit, aangesien dit ‘n ryp ouderdom  vir ‘n grootras hond is.  

 Beide akute en chroniese nierversaking kan lei tot aptytsverlies. Wat die stoelgang aanbetref, kan ‘n verandering in kleur weens ‘n dunderm abnormaliteit wees, maar dit is nie ‘n teken wat eksklusief verwys na ‘n dunderm abnormaliteit nie. ‘n Kleurverandering in ontlasting dui op die volledigheid van spysvertering, asook bakteriële metabolisme van galpigmente. Dus kan beide malabsorpsie asook ‘n verandering in die mikroflora en die deurgangstyd in die derm die kleur van ontlasting verander. Slym in die ontlasting kan dui op ‘n dikderm abnormaliteit. 
 
Ek hoop dat al die bogenoemde medikasie aan die rottweiler gegee word onder leiding van ‘n veearts, want verskeie van die middels is nie geregistreer vir die gebruik in honde en katte nie. Die gebruik van antibiotika sonder dat daar enige kliniese aanduiding is dat dit nodig is, moet vermy word aangesien ‘n onvermybare newe effek van die gebruik van antibiotika die ontwikkeling en verspreiding van weerstandbiedende bakterieë is. Daar is ook publikasies wat aandui dat daar ‘n risiko bestaan dat weerstandbiedende bakterieë en/of weerstandbiedende gene vanaf honde en katte na mense oorgedra kan word. 
 
 
Verwysings
1. Ettinger S J & Feldman E C. 2000. Textbook of Veterinary Internal Medicine. W.B. Saunders Company, USA
2. Guardabassi L, Schwarz S and Lloyd D H. 2004. Pet animals as reservoirs of antimicrobial-resistant bacteria. Journal of Antimicrobial Chemotherapy 54: 321 – 332
3. van den Bogaard A E and Stobberingh E E. 2000. Epidemiology of resistance to antibiotics: Links between animals and humans. Journal of Antimicrobial Agents 14 (4): 327 - 335
 
Geskryf deur: Dr Sunelle Strydom (BVSc)
 
12 Mei 2010
 

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1924 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Klop jakkals in die nag
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction