Honde, katte en eksotiese spesies: Alle antwoorde op Vra-vir-Faffa

Vraag

Watter antwoorde oor honde en katte het tot dusver op Vra-vir-Faffa verskyn?

 

Antwoord

Deur: Dr. FAFFA MALAN

Hieronder volg die inhoudsopgawe van antwoorde op vrae oor honde wat tot dusver (1 November 2011) op Landbouweekblad se webwerf verskyn het. Klik op die rooi teks om die betrokke artikel oop te maak. (Indien jy probleme ondervind, stuur 'n e-pos met die naam van die artikel aan webred@landbou.com.)
Die antwoorde word ingedeel volgens die onderstaande afdelings:
1   

Algemene vrae
2.     Voeding
3.     Gedragsprobleme
4.     Kosmetiese operasies
5.     Parasiete
6.     Sterilisasie
7.     Siektes en ander toestande
8.     Medikasie
9.     Teling
10. Velprobleme
11. Voeding en slukprobleme
12. Immunisering
13. Eksotiese diere
 
1. Algemene vrae
 
2. Voeding
 
3. Gedragsprobleme
Afwykende eetprobleme
 
Aggressiewe gedrag
 
Depressie 
 
Hinderlike gedrag
 
 
4.  Kosmetiese operasies
 
5.    Parasiete  
 
6.    Sterilisasie
 
7.   Siektes en ander toestande
 
 

Anaalkliere

Baarmoederinfeksie

Baarmoederinfeksie in honde

 
Bek is geswel 
 
Bewegingsprobleme
 
Bosluisbytkoors of ehrlichiose 
 
Bosluiskoors (galkoors) 
Bye 
 
Diarree
 
 
Hardlywigheid
 
Heupdisplasie
 
Hondesiekte
              
Hondsdolheid             
 
 
Katgriep
 
 
Mastitis
 
 
Melkkoors
 
 
Naelbreuk

 
Neosporose
 
Nierstene
 
Oogsiektes   
 
Oorprobleme
 
Opgeblaas
 
Orgitis
 
Paddas
 
Pankreatitis
 
 
Ragitis
 
Sere
 
 
Skielike dood
 
Skuim in bek
 
Slegte asem
 
Soönoses
 
Spinnekoppe 
Bye, skerpioene, paddas en spinnekoppe
 
Suikersiekte
 
Swak kondisie
 
Tande
 
Tandvleisontsteking
 
Urienweg
 
Vergiftiging
 
Slange
 
9. Teling
 
Dragtigheid
 
 
Hitte
 
 
Teelprobleme
 
10.   Velprobleme
Algemeen
 
Brandsiekte
 
Druksere
 
Ektoparasiete
 
Haarverlies
 
Jeukerigheid
 
Kanker
 
Omlope
 
Vratte
               
Wondinfeksies
 
 
12.  Voeding en slukprobleme
 
 
14. Eksotiese diere
 
 
Marmosetapie
 
Muskeljaatkat
 
Skilpaaie
 
Slange
 
15. Handboeke
Boek oor reptiele
 
 
 
 
 

Addisionele dokument

4.4
Gemiddeld: 4.4 (5 votes)
Jou gradering: Geen

Kommentaar

corlivdm

@Onbekende besoeker. Die afrigtingvideo kan bestel word by www.elfadogs.co.za.
Corli van der Merwe
Webredakteur

Onbekende besoeker

Marietjie 14 sept 2011 Wat is die man se telf.no. wat dvd van afrigting van skaaphonde verkoop? Dit was in een van die vorige landbouweekblaaie

Onbekende besoeker

MY BULLTERIER EET SY STOELGANG ,HELP

Onbekende besoeker

Kan iemand my raad gee oor die invoer van 'n hond na Suid-Afrika, asseblief? Oor die prosedure wat gevolg moet word asook die moontlike koste? dankie. Celia

Onbekende besoeker

Hallo aan amal van landbou. ek het 'n klein weggooi katjie wat ek met 'n tietie kitty milk groot maak wat ek by die veearts gekoop het. die katjie is baie sterk en vol lewe, maar daar is net een probleem.. hy is hardlywig. dit was nie so voorheen nie dis nou vyf dae wat hy so sukkel. ek het jul raad gevolg van die watte onder vryf, maar niks werk nie. enige ander raad? hy is vier weke oud.

Onbekende besoeker

Dagsê dok, Ek wil net graag uitvind wat moet ek doen as ek my drie klein hondjies saam wil vat na Dubai, en wat ek alles moet doen. Ek sal dit wardeer as dok my kan help met name en no van mense wat honde op die vliegtuig sit wat nie 'n plaas se geld soek nie, maar tog kan verseker dat my diere veilig daar aankom. Hoop regtig u kan my help Vriendelike Groete Ina Botha e-pos lollatjie2@gmail.com

Onbekende besoeker

Ek het n Rifrug Boerboelkruis, hy is nou 3jaar. Het geen probleme met hom nie en hy is baie beskeremd oor ons kinders vat 6 en 2jaar oud is.My skoonma het n Boerboel kruis (weet nie met wat).Die 2 het nou kleintjies saam.Ons wil een hou,maar nou se mense dit is n gavaarlike kruis, hul draai op hul einaars. Is dit waar? Kan ons een hondjie hou of nie? Groete Ilze.

sandra

Ek verstaan daar is sekere soorte vrugte wat honde nie mag eet nie. Ons boxer steel die piesangs en appels en ander vrugte uit my kinders se tasse. Watter vrugte mag sy nie eet nie?

Drien Cilliers

"Hitte"

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)