Vra vir Faffa

Inligting oor brusellose op die NAHF se webblad

Vraag

Waar kan ek meer inligting oor brusellose kry?

Antwoord

Die Nasionale Dieregesondheidsforum (National Animal Health Forum -NAHF) het onlangs sy eie webblad in werking gestel.

Besoek die adres:  www.nahf.co.za

Die NAHF, sowel as provinsiale forums se aktiwiteite is hier op ‘n kalender te sien.

Skakels na al die ledeorganisasies is beskikbaar vir maklike  gebruik.

Vir baie belangrike inligting oor beesbrusellose staan op Infocentre wat te sien is op die inligtingsbalkie.

Onder Diseases klik op Brucellosis

Gaan luister na al die hoorbeelde en bestudeer al die ander inligting!

2017 moet die jaar wees dat ons almal moet saamwerk om hierdie pes van ‘n siekte onder beheer te bring.

Besoek ook www.landbou.com

Klik op Indeks van antwoorde

Klik op Beeste

Klik op Siektes

Klik op Brusellose

Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nasuaisp.co.za)

30 Desember 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.