Vra vir Faffa

Inligting oor kunsmis

Vraag

Soek asb meer inligting oor; 1) primere voedingstowwe in plante 2) prosesse by die bbereiding van ammoniumsulfaat en nitrate 3) die reaktante wat bbenodig word 4) Die prosesse

Antwoord

Marius,
Kontak asb. die Misstofvereniging van SA.
http://www.fertasa.co.za/

Fertasa verkoop ook ‘n omvattende handleiding oor kunsmis.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.