Vra vir Faffa

Inteling by honde

Vraag

Kan ek by honde ‘n seun by sy ma sit? Is dit lynteling of is dit te naby verwant dws inteling? Twee baie besonderse honde sonder enige ooglopende foute.

Antwoord

Nee, dis inteling en is swak praktyk!

Geskryf deur: Dr Quixi Sonntag (Quixi.Sonntag@up.ac.za)

Departmentement van Geselskapdiere Kliniese Studies

Fakulteit Veeartsenykunde

Universiteit van Pretoria

6 Januarie 2017


Kommentaar

Kommentaar (3) “Inteling by honde

  1. Elardus Engelbrecht
    Elardus Engelbrecht

    Goeie dag

    Aan Dr. Q Sonntag, baie dankie vir u antwoord. Is daar miskien enige bronne op Internet wat die gevare van inteling kan uitwys?

    Baie dankie by voorbaat en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar vir u!

    • hoender hippie
      Jan Bezuidenhout

      Elardus,
      Kontak asb. dr. Sonntag op haar webwerf:
      http://www.edupet.co.za/
      Groete

  2. Elardus Engelbrecht
    Elardus Engelbrecht

    Aan Jan Bezuidenhout, baie dankie vir u antwoord, ek waardeer dit opreg. Ek sal dan dr. Sonntag kontak. Dankie weereens en hou asb hierdie uitstekende LBW web bladsye in die lug! ;-)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.