Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Jack-russel-en-onweer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 20:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Jack Russel en onweer

Ingestuur deur Janbez op 12 Desember, 2007 - 08:33

Vraag

Die baas van 'n Jack Russel wil weet wat gedoen kan word aan sy hondjie se vrees vir swaar weer en die gepaardgaande harde geluide.

Antwoord

Deur: Dr. SUNELLE STRYDOM

Vraag:

Ek wil weet wat ons kan doen met ons Jack Russel teef wat bang is vir onweer. Sy is nou amper 2 jaar oud en het nie voorheen snaaks opgetree wanneer die weer swaar is nie. Dit gebeur net die afgelope 6 maande.

Sy slaap in 'n baksteenkamertjie in 'n hondekas. As die weer swaar is, weier sy om in haar kas te klim waar sy tog veilig en beskerm is. Sy slaap andersins elke nag stroopsoet in haar hondekas. As dit net gewone re&eumln is, klim sy in haar kas. Met tye sal sy selfs in die re&eumln rondloop. Sy is baie lief vir water en speel gereeld in die water as ons die grasperke natmaak.

Sy is 'n langbeen Jack Russel en te groot en rof om in die huis te bly. Sy slaap al van 6 weke ouderdom af alleen buitekant. Ek het al mooi gepraat, gedreig en haar probeer omkoop met lekkernye, maar niks werk nie. - Huibrecht Horn (huibrechthorn@gmail.com)

Antwoord:

Daar is ongelukkig honde wat bang is vir harde geluide. Gelukkig is daar verskeie middels beskikbaar om honde wat bang is vir swaar weer of ander harde geluide soos klappers, te kalmeer. Hierdie middels is egter voorskrif medisyne en kan slegs deur 'n veearts voorgeskryf word. Ek beveel dus aan dat u u plaaslike veearts besoek in verband hiermee.

  • Geskryf deur: Dr Sunelle Strydom, Intervet

    12 Desember 2007

  • 0
    Geen gradering nie
    Jou gradering: Geen
    • 1960 keer gelees
    Nuwe inskrywing

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • John Deere-winkel gewild op Nampo
    • Boer aangerand oor begrafnis

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Namibië kry eerste superplaas
    • Graanbemarking kry hupstoot
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction